1 Kronieke 11:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 En die inwoners van Jebus het vir Dawid begin sê: “Jy sal nie hier inkom nie.”+ Dawid het nietemin die vesting Sion+ ingeneem, dit wil sê die Stad van Dawid.+ Psalm 48:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Mooi weens sy verhewenheid, die vreugde van die hele aarde,+Is die berg Sion aan die afgeleë kante van die noorde,+Die stad van die Grootse Koning.+ Psalm 132:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Want Jehovah het Sion uitgekies;+Hy het daarna verlang as ’n woonplek vir hom:+
5 En die inwoners van Jebus het vir Dawid begin sê: “Jy sal nie hier inkom nie.”+ Dawid het nietemin die vesting Sion+ ingeneem, dit wil sê die Stad van Dawid.+
2 Mooi weens sy verhewenheid, die vreugde van die hele aarde,+Is die berg Sion aan die afgeleë kante van die noorde,+Die stad van die Grootse Koning.+