Psalm 37:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Swyg voor Jehovah+En wag vol verlange op hom.+Moenie driftig wees oor enigiemand wat sy weg suksesvol maak nie,+Oor die man wat sy idees uitvoer nie.+ Psalm 71:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Maar wat my betref, ek sal voortdurend wag,+En ek sal al u lof vermeerder.
7 Swyg voor Jehovah+En wag vol verlange op hom.+Moenie driftig wees oor enigiemand wat sy weg suksesvol maak nie,+Oor die man wat sy idees uitvoer nie.+