Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Spreuke 27:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Olie en reukwerk+ maak die hart bly, ook die soetheid van ’n mens se metgesel weens die raad van die siel.+

  • Prediker 9:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Laat jou klere by elke geleentheid wit wees,+ en laat olie op jou kop nie ontbreek nie.+

  • Hooglied van Salomo 5:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Ek het opgestaan, ja ek, om vir my beminde oop te maak, en my hande het gedrup van mirre en my vingers van vloeibare mirre, op die gate van die slot.

  • Lukas 23:56
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 56 en hulle het teruggegaan om speserye en welriekende olies+ voor te berei. Maar hulle het natuurlik volgens die gebod op die sabbat gerus.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel