Psalm 46:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Die nasies het onstuimig geraak,+ die koninkryke het gewankel;Hy het sy stem laat weerklink, die aarde het gesmelt.+ Matteus 24:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 “Want nasie sal teen nasie opstaan+ en koninkryk teen koninkryk,+ en daar sal voedseltekorte+ en aardbewings+ op die een plek na die ander wees. Handelinge 4:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 en wat deur middel van heilige gees deur die mond van ons voorvader Dawid,+ u kneg, gesê het: ‘Waarom het nasies onstuimig geword en volke leë dinge bedink?+
6 Die nasies het onstuimig geraak,+ die koninkryke het gewankel;Hy het sy stem laat weerklink, die aarde het gesmelt.+
7 “Want nasie sal teen nasie opstaan+ en koninkryk teen koninkryk,+ en daar sal voedseltekorte+ en aardbewings+ op die een plek na die ander wees.
25 en wat deur middel van heilige gees deur die mond van ons voorvader Dawid,+ u kneg, gesê het: ‘Waarom het nasies onstuimig geword en volke leë dinge bedink?+