Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Job 24:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Die droogte, ook die hitte, ruk die sneeuwaters weg;

      So ook Sjeool dié wat gesondig het!+

  • Romeine 5:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Nietemin het die dood as koning geheers van Adam tot by Moses,+ selfs oor dié wat nie gesondig het na die gelykheid van die oortreding deur Adam+ nie, wat ’n ooreenkoms toon met hom wat sou kom.+

  • Openbaring 6:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 En ek het gesien, en kyk! ’n vaal perd; en die een wat daarop sit, het die naam Dood gehad. En Haʹdes+ het kort agter hom gevolg. En hulle is gesag oor die vierde deel van die aarde gegee, om dood te maak met ’n lang swaard+ en met voedseltekorte+ en met dodelike plae en deur die wilde diere+ van die aarde.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel