Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 23:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 God is nie ’n mens dat hy leuens sou vertel nie,+

      Ook nie ’n mensekind dat hy sou spyt voel nie.+

      Het hy dit gesê en sal hy dit nie doen nie,

      En het hy gespreek en sal hy dit nie uitvoer nie?+

  • Psalm 73:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En hulle het gesê: “Hoe het God dit te wete gekom?+

      En is daar kennis by die Allerhoogste?”+

  • Psalm 94:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  7 En hulle bly sê: “Jah sien dit nie;+

      En die God van Jakob verstaan dit nie.”+

  • Prediker 8:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Hoewel ’n sondaar miskien honderd keer kwaad doen+ en lank bly lewe soos dit hom behaag, weet ek nietemin ook dat dit goed sal afloop met dié wat die ware God vrees,+ omdat hulle hom gevrees het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel