Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 6:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En die aarde het verdorwe geraak voor die oë van die ware God+ en die aarde het vol geweld geraak.+

  • Levitikus 18:30
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 30 En julle moet julle verpligting teenoor my nakom om geeneen van die verfoeilike gebruike te beoefen wat voor julle beoefen is nie,+ sodat julle julle nie daardeur onrein maak nie. Ek is Jehovah julle God.’”

  • Deuteronomium 32:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  5 Hulle het self verderflik gehandel;+

      Hulle is nie sy kinders nie, die gebrek lê by hulle.+

      ’n Verdorwe en verdraaide geslag!+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel