Psalm 14:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Hulle het almal afgewyk,+ hulle is almal tesame verdorwe;+Daar is niemand wat goed doen nie,+Nie eers een nie.+ Romeine 3:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 net soos daar geskrywe staan: “Daar is nie ’n regverdige mens nie, nie eers een nie;+
3 Hulle het almal afgewyk,+ hulle is almal tesame verdorwe;+Daar is niemand wat goed doen nie,+Nie eers een nie.+