Psalm 14:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Die verstandelose het in sy hart gesê:“Daar is geen Jehovah nie.”+Hulle het verderflik gehandel,+ hulle het verfoeilik gehandel in hulle handelswyse.Daar is niemand wat goed doen nie.+ Spreuke 20:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Wie kan sê: “Ek het my hart gereinig;+ ek het suiwer geword van my sonde”?+ Prediker 7:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Want daar is geen mens regverdig op die aarde wat voortdurend goed doen en nie sondig nie.+
14 Die verstandelose het in sy hart gesê:“Daar is geen Jehovah nie.”+Hulle het verderflik gehandel,+ hulle het verfoeilik gehandel in hulle handelswyse.Daar is niemand wat goed doen nie.+