1 Samuel 17:45 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 45 Hierop het Dawid vir die Filistyn gesê: “Jy kom na my toe met ’n swaard en met ’n spies en met ’n werpspies,+ maar ek kom na jou toe met die naam van Jehovah van die leërs,+ die God van die gevegslinies van Israel, wat jy uitgetart het.+ Psalm 18:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Jehovah is my groot rots en my vesting en die Een wat aan my ontkoming verskaf.+My God is my rots. Tot hom sal ek my toevlug neem,+My skild en my horing van redding, my veilige hoogte.+ Spreuke 18:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Die naam van Jehovah is ’n sterk toring.+ Die regverdige hardloop daarin en word beskerm.+
45 Hierop het Dawid vir die Filistyn gesê: “Jy kom na my toe met ’n swaard en met ’n spies en met ’n werpspies,+ maar ek kom na jou toe met die naam van Jehovah van die leërs,+ die God van die gevegslinies van Israel, wat jy uitgetart het.+
2 Jehovah is my groot rots en my vesting en die Een wat aan my ontkoming verskaf.+My God is my rots. Tot hom sal ek my toevlug neem,+My skild en my horing van redding, my veilige hoogte.+