Psalm 18:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Jehovah is my groot rots en my vesting en die Een wat aan my ontkoming verskaf.+My God is my rots. Tot hom sal ek my toevlug neem,+My skild en my horing van redding, my veilige hoogte.+ Psalm 46:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Jehovah van die leërs is met ons;+Die God van Jakob is ’n veilige hoogte vir ons.+ Sela. Psalm 62:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Ja, hy is my rots en my redding, my veilige hoogte;+Ek sal nie wankel nie.+
2 Jehovah is my groot rots en my vesting en die Een wat aan my ontkoming verskaf.+My God is my rots. Tot hom sal ek my toevlug neem,+My skild en my horing van redding, my veilige hoogte.+