Psalm 16:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Ek het Jehovah voortdurend voor my gestel.+Omdat hy aan my regterhand is, sal ek nie wankel nie.+ Psalm 112:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Want hy sal nooit wankel nie.+ ל [Laʹmed]Die regverdige sal tot onbepaalde tyd in gedagtenis bly.+ Spreuke 10:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 Wat die regverdige betref, tot onbepaalde tyd sal niks hom laat wankel nie;+ maar wat die goddeloses betref, hulle sal nie op die aarde bly woon nie.+
30 Wat die regverdige betref, tot onbepaalde tyd sal niks hom laat wankel nie;+ maar wat die goddeloses betref, hulle sal nie op die aarde bly woon nie.+