Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 15:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  5 Sy geld het hy nie teen rente gegee nie,+

      En ’n omkoopgeskenk teen die onskuldige het hy nie aanvaar nie.+

      Hy wat hierdie dinge doen, sal nooit wankel nie.+

  • Psalm 125:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 125 Dié wat op Jehovah vertrou,+

      Is soos die berg Sion,+ wat nie kan wankel nie, maar tot onbepaalde tyd bly.+

  • Spreuke 2:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Want die regskapenes sal op die aarde woon,+ en die onberispelikes sal daarop oorbly.+

  • 2 Petrus 1:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Daarom, broers, moet julle des te meer julle uiterste bes doen om julle roeping+ en verkiesing+ vir julle te verseker; want as julle aanhou om hierdie dinge te doen, sal julle beslis nooit faal nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel