Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 7:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 Want elkeen wat vet eet van die dier waarvan hy dit as ’n vuuroffer aan Jehovah aanbied, die siel wat dit eet, moet uit sy volk uitgeroei word.+

  • Psalm 36:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  8 Hulle drink tot versadiging toe van die vettigheid van u huis;+

      En van die stroom van u genietinge laat u hulle drink.+

  • Jeremia 31:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En ek sal die siel van die priesters met vettigheid verkwik,+ en met my goedheid sal my volk versadig word”,+ is die woord van Jehovah.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel