Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 30:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 En Jehovah jou God sal jou inderdaad oorgenoeg laat hê in al die werk van jou hand,+ in die vrug van jou liggaam en die vrug van jou mak diere+ en die vrugte van jou grond,+ tot voorspoed;+ want Jehovah sal hom weer ten goede oor jou verheug, net soos hy hom oor jou voorvaders verheug het;+

  • Psalm 31:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Hoe oorvloedig is u goedheid tog,+ wat u as ’n skat bewaar het vir dié wat u vrees!+

      Wat u bewys het aan dié wat hulle toevlug tot u neem,

      Voor die oë van die mensekinders.+

  • Jesaja 63:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Die liefderyke goedhartighede van Jehovah sal ek vermeld,+ die lofprysinge van Jehovah, ooreenkomstig alles wat Jehovah aan ons bewys het,+ ja, die oorvloedige goedheid teenoor die huis van Israel+ wat hy aan hulle bewys het ooreenkomstig sy barmhartighede+ en ooreenkomstig die oorvloed van sy liefderyke goedhartighede.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel