1 Konings 22:34 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 34 En ’n man het in sy onskuld die boog gespan, maar hy het die koning van Israel tussen die aanhangsels en die pantser getref, sodat hy vir sy strydwadrywer gesê het:+ “Draai om en neem my uit die kamp, want ek is swaar gewond.” 1 Kronieke 10:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En die geveg het hewig geword teen Saul; en die boogskutters het hom uiteindelik gevind, en hy is deur die skutters gewond.+
34 En ’n man het in sy onskuld die boog gespan, maar hy het die koning van Israel tussen die aanhangsels en die pantser getref, sodat hy vir sy strydwadrywer gesê het:+ “Draai om en neem my uit die kamp, want ek is swaar gewond.”
3 En die geveg het hewig geword teen Saul; en die boogskutters het hom uiteindelik gevind, en hy is deur die skutters gewond.+