Spreuke 18:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Die mond van die sot is sy ondergang,+ en sy lippe is ’n strik vir sy siel.+ Lukas 19:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Hy het vir hom gesê: ‘Uit jou eie mond oordeel ek jou,+ goddelose slaaf. Jy het dus tog geweet dat ek ’n harde man is wat opeis wat ek nie gedeponeer het nie en oes wat ek nie gesaai het nie?+
22 Hy het vir hom gesê: ‘Uit jou eie mond oordeel ek jou,+ goddelose slaaf. Jy het dus tog geweet dat ek ’n harde man is wat opeis wat ek nie gedeponeer het nie en oes wat ek nie gesaai het nie?+