Psalm 22:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 Al die eindes van die aarde sal daaraan dink en tot Jehovah terugkeer.+En al die families van die nasies sal hulle voor u neerbuig.+ Jesaja 45:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 “Wend julle tot my en word gered,+ almal aan die eindes van die aarde; want ek is God, en daar is geen ander nie.+
27 Al die eindes van die aarde sal daaraan dink en tot Jehovah terugkeer.+En al die families van die nasies sal hulle voor u neerbuig.+
22 “Wend julle tot my en word gered,+ almal aan die eindes van die aarde; want ek is God, en daar is geen ander nie.+