Psalm 65:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Met vreesinboesemende dinge sal u ons in regverdigheid antwoord,+O God van ons redding,+Die Vertroue van al die grense van die aarde en dié wat ver weg op die see is.+ Miga 7:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Maar wat my betref, na Jehovah sal ek op die uitkyk bly.+ Ek sal ’n wagtende houding teenoor die God van my redding inneem.+ My God sal my hoor.+ Johannes 3:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 “Want God het die wêreld so liefgehad+ dat hy sy enigverwekte Seun gegee het,+ sodat elkeen wat geloof in hom beoefen,+ nie vernietig sal word nie+ maar die ewige lewe kan hê.+
5 Met vreesinboesemende dinge sal u ons in regverdigheid antwoord,+O God van ons redding,+Die Vertroue van al die grense van die aarde en dié wat ver weg op die see is.+
7 Maar wat my betref, na Jehovah sal ek op die uitkyk bly.+ Ek sal ’n wagtende houding teenoor die God van my redding inneem.+ My God sal my hoor.+
16 “Want God het die wêreld so liefgehad+ dat hy sy enigverwekte Seun gegee het,+ sodat elkeen wat geloof in hom beoefen,+ nie vernietig sal word nie+ maar die ewige lewe kan hê.+