Psalm 89:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 U heers oor die styging van die see;+Wanneer hy sy golwe verhef, bring u hulle tot bedaring.+ Psalm 107:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 Hy bring die windstorm tot bedaring,+Sodat die golwe van die see stil word.+