Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 48:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Kyk! Ek het jou gelouter, maar nie soos silwer nie.+ Ek het jou gekies in die smeltoond van ellende.+

  • Sagaria 13:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 En ek sal beslis die derde deel deur die vuur bring;+ en ek sal hulle louter soos silwer gelouter word+ en hulle toets soos goud getoets word.+ Dit sal my naam aanroep, en ek sal dit antwoord.+ Ek sal sê: ‘Dit is my volk’,+ en dit sal dan sê: ‘Jehovah is my God.’”+

  • Maleagi 3:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En hy sal sit as ’n louteraar en reiniger van silwer+ en sal die seuns van Levi reinig;+ en hy sal hulle suiwer soos goud+ en soos silwer, en hulle sal beslis vir Jehovah mense word wat ’n offergawe in regverdigheid aanbied.+

  • 1 Petrus 1:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 sodat die beproefde hoedanigheid van julle geloof,+ wat van baie groter waarde is as goud wat vergaan al word dit deur vuur getoets,+ by die openbaring+ van Jesus Christus ’n rede tot lof en heerlikheid en eer bevind kan word.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel