Deuteronomium 8:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 wat jou in die wildernis met manna gevoed het,+ wat jou vaders nie geken het nie, om jou nederig te maak+ en om jou op die proef te stel ten einde in jou latere dae aan jou goed te doen;+ Jakobus 1:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 aangesien julle weet dat hierdie beproefde hoedanigheid van julle geloof volharding bewerk.+
16 wat jou in die wildernis met manna gevoed het,+ wat jou vaders nie geken het nie, om jou nederig te maak+ en om jou op die proef te stel ten einde in jou latere dae aan jou goed te doen;+