Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Nehemia 8:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 En hy het verder vir hulle gesê: “Gaan, eet die vettighede en drink die soetighede, en stuur porsies+ aan die een vir wie niks berei is nie; want hierdie dag is heilig vir ons Here, en moenie bedroef voel nie, want die vreugde van Jehovah is julle vesting.”

  • Ester 9:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Daarom het die plattelandse Jode, wat die stede in die buitedistrikte bewoon het, die veertiende dag van die maand Adar+ ’n dag van blydskap+ en feesmaal en ’n goeie dag+ gemaak waarop hulle porsies aan mekaar gestuur het.+

  • Ester 9:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 volgens die dae waarop die Jode van hulle vyande gerus het+ en die maand wat vir hulle van droefheid in blydskap en van rou+ in ’n goeie dag verander is, om dit te vier as dae van feesmaal en blydskap en waarop porsies aan mekaar+ en geskenke aan die armes+ gestuur is.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel