Deuteronomium 12:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 En julle moet vrolik wees voor Jehovah julle God,+ julle en julle seuns en julle dogters en julle slawe en julle slavinne en die Leviet wat in julle poorte is, omdat hy geen deel of erfdeel saam met julle het nie.+ Psalm 32:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Verbly julle in Jehovah en wees bly, o regverdiges;+En roep met vreugde uit, almal wat opreg van hart is.+ Psalm 33:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 Roep met vreugde uit, o regverdiges, weens Jehovah.+Lof is gepas van die kant van die regskapenes.+ Filippense 4:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Verbly julle altyd in die Here.+ Weer eens sal ek sê: Verbly julle!+
12 En julle moet vrolik wees voor Jehovah julle God,+ julle en julle seuns en julle dogters en julle slawe en julle slavinne en die Leviet wat in julle poorte is, omdat hy geen deel of erfdeel saam met julle het nie.+
11 Verbly julle in Jehovah en wees bly, o regverdiges;+En roep met vreugde uit, almal wat opreg van hart is.+
33 Roep met vreugde uit, o regverdiges, weens Jehovah.+Lof is gepas van die kant van die regskapenes.+