Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 26:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En jy moet jou verbly+ oor al die goeie wat Jehovah jou God jou en jou huisgesin gegee het, jy en die Leviet en die inwonende vreemdeling wat in jou midde is.+

  • Psalm 97:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Verbly julle in Jehovah, o regverdiges,+

      En bring dank aan sy heilige gedagtenis.+

  • Jesaja 9:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 U het die nasie vermenigvuldig;+ u het hulle blydskap groot gemaak.+ Hulle het hulle voor u verbly soos met die blydskap in die oestyd,+ soos dié wat bly is wanneer hulle die buit verdeel.+

  • 1 Tessalonisense 5:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Wees altyd bly.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel