2 Samuel 5:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 En Dawid het in die vesting gaan woon, en dit is die Stad van Dawid genoem; en Dawid het rondom begin bou, van die Wal+ af en binnetoe. 2 Samuel 6:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 En Dawid wou nie die ark van Jehovah na hom toe oorbring in die Stad van Dawid+ nie. Daarom het Dawid dit laat wegdraai na die huis van Obed-Edom,+ die Gittiet.+ 1 Konings 2:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Toe het Dawid met sy voorvaders ontslaap,+ en hy is in die Stad van Dawid begrawe.+
9 En Dawid het in die vesting gaan woon, en dit is die Stad van Dawid genoem; en Dawid het rondom begin bou, van die Wal+ af en binnetoe.
10 En Dawid wou nie die ark van Jehovah na hom toe oorbring in die Stad van Dawid+ nie. Daarom het Dawid dit laat wegdraai na die huis van Obed-Edom,+ die Gittiet.+