Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 33:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En hy het gesê:

      “Jehovah—van Siʹnai af het hy gekom,+

      En hy het uit Seïr stralend oor hulle opgegaan.+

      Hy het uit die bergstreek Paran gestraal,+

      En saam met hom was heilige tienduisende,+

      Aan sy regterhand krygsmanne wat tot hulle behoort.+

  • 2 Konings 6:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 En Eliʹsa het begin bid+ en gesê: “O Jehovah, open asseblief sy oë,+ sodat hy kan sien.” Onmiddellik het Jehovah die dienaar se oë geopen, sodat hy gesien het; en kyk! die bergstreek was vol perde en strydwaens+ van vuur rondom Eliʹsa.+

  • Daniël 7:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 ’n Stroom vuur het gevloei en voor hom uitgegaan.+ Duisend duisende het hom bly dien,+ en tienduisend maal tienduisend het reg voor hom bly staan.+ Die Hof+ het gaan sit, en boeke is geopen.

  • Matteus 26:53
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 53 Of dink jy dat ek nie ’n beroep op my Vader kan doen om op hierdie oomblik meer as twaalf legioene engele aan my beskikbaar te stel nie?+

  • Openbaring 5:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En ek het gesien, en ek het ’n stem van baie engele rondom die troon en die lewende wesens en die ouderlinge gehoor, en hulle getal was tienduisende van tienduisende+ en duisende van duisende,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel