Psalm 22:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Maar ek is ’n wurm+ en geen man nie,’n Smaad vir die mense en veragtelik vir die volk.+ Psalm 44:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Maar om u ontwil is ons die hele dag doodgemaak;Ons is as slagskape gereken.+ Jeremia 15:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 U het geweet.+ O Jehovah, dink aan my+ en rig u aandag op my en wreek my op my vervolgers.+ Moet my nie wegneem nie,+ aangesien u nie gou toornig word nie. Let daarop dat ek om u ontwil smaad dra.+ Matteus 5:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 “Gelukkig is julle wanneer mense julle smaad+ en julle vervolg+ en valslik allerhande goddelose dinge teen julle sê ter wille van my.
15 U het geweet.+ O Jehovah, dink aan my+ en rig u aandag op my en wreek my op my vervolgers.+ Moet my nie wegneem nie,+ aangesien u nie gou toornig word nie. Let daarop dat ek om u ontwil smaad dra.+
11 “Gelukkig is julle wanneer mense julle smaad+ en julle vervolg+ en valslik allerhande goddelose dinge teen julle sê ter wille van my.