Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 11:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Maar Jehovah van die leërs oordeel met regverdigheid;+ hy ondersoek die niere en die hart.+ Laat my tog u wraak op hulle sien, want aan u het ek my regsaak geopenbaar.+

  • Jeremia 17:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Laat my vervolgers beskaamd gemaak word,+ maar laat ek nie beskaamd gemaak word nie.+ Laat hulle met verskrikking vervul word, maar laat ék nie met verskrikking vervul word nie. Bring die dag van rampspoed oor hulle,+ en verbreek hulle met ’n dubbele verbreking.+

  • Jeremia 20:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Maar Jehovah was met my+ soos ’n verskriklike magtige.+ Daarom sal my vervolgers struikel en nie die oorhand kry nie.+ Hulle sal beslis baie beskaamd gemaak word, omdat hulle nie voorspoedig was nie. Hulle vernedering, wat tot onbepaalde tyd sal duur, sal nie vergeet word nie.+

  • Jeremia 37:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 En die vorste+ het toornig geword op Jeremia,+ en hulle het hom geslaan+ en hom in die gevangenis gesit,+ in die huis van die sekretaris Joʹnatan,+ want hulle het dit die huis van bewaring gemaak.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel