Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Esegiël 13:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 En my hand het teen die profete gekom wat onwaarheid in ’n visioen sien en wat ’n leuen deur waarsêery voorspel.+ In die intieme+ groep van my volk sal hulle nie bly nie, en in die register van die huis van Israel sal hulle nie geskryf word nie,+ en na die land van Israel sal hulle nie kom nie;+ en julle sal moet weet dat ek die Soewereine Heer Jehovah is,+

  • Filippense 4:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Ja, ek versoek jou ook, ware jukgenoot:+ Hou aan om hierdie vroue by te staan wat sy aan sy met my+ in die goeie nuus gestry het, tesame met Klemens sowel as die res van my medewerkers,+ wie se name+ in die boek van die lewe staan.+

  • Openbaring 3:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Hy wat oorwin,+ sal so geklee word in wit boklere;+ en ek sal sy naam hoegenaamd nie uit die boek van die lewe uitwis nie,+ maar ek sal sy naam voor my Vader+ en voor sy engele erken.+

  • Openbaring 13:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 En almal wat op die aarde woon, sal hom aanbid; die naam van nie een van hulle staan van die grondlegging van die wêreld+ af geskrywe in die boekrol+ van die lewe van die Lam wat geslag is nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel