Efesiërs 1:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 net soos hy ons in eenheid met hom voor die grondlegging+ van die wêreld uitgekies het,+ dat ons heilig en sonder smet+ voor hom moet wees in liefde.+ 1 Petrus 1:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Hy is weliswaar voor die grondlegging+ van die wêreld vooruitgeken, maar hy is aan die einde van die tye openbaar gemaak ter wille van julle+
4 net soos hy ons in eenheid met hom voor die grondlegging+ van die wêreld uitgekies het,+ dat ons heilig en sonder smet+ voor hom moet wees in liefde.+
20 Hy is weliswaar voor die grondlegging+ van die wêreld vooruitgeken, maar hy is aan die einde van die tye openbaar gemaak ter wille van julle+