Psalm 35:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 En laat my tong u regverdigheid op gedempte toon uitspreek,+U lof die hele dag deur.+ Psalm 145:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Die hele dag sal ek u loof,+En ek sal u naam loof tot onbepaalde tyd, ja, vir ewig.+