Psalm 40:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Hy het my ook uit ’n bruisende kuil opgetrek,+Uit die modder van die afsaksel.+Toe het hy my voete op ’n groot rots gestel;+Hy het my voetstappe stewig gevestig.+ Psalm 86:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Want u liefderyke goedhartigheid is groot teenoor my,+En u het my siel uit Sjeool, sy laagste plek, verlos.+
2 Hy het my ook uit ’n bruisende kuil opgetrek,+Uit die modder van die afsaksel.+Toe het hy my voete op ’n groot rots gestel;+Hy het my voetstappe stewig gevestig.+
13 Want u liefderyke goedhartigheid is groot teenoor my,+En u het my siel uit Sjeool, sy laagste plek, verlos.+