Job 33:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 Hy het my siel verlos, sodat dit nie in die kuil sou ingaan nie,+En my lewe sal die lig sien.’ Psalm 56:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Want u het my siel uit die dood verlos+—Het u nie my voete teen struikeling bewaar nie?+—Sodat ek in die lig van die lewendes voor God kan wandel.+ Psalm 116:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Want u het my siel van die dood gered,+My oog van trane, my voet van struikeling.+
13 Want u het my siel uit die dood verlos+—Het u nie my voete teen struikeling bewaar nie?+—Sodat ek in die lig van die lewendes voor God kan wandel.+