Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 19:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Laat die woorde van my mond en die bepeinsing van my hart+

      Aangenaam word voor u, o Jehovah, my Rots+ en my Verlosser.+

  • Psalm 143:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  5 Ek het gedink aan dae van lank gelede;+

      Ek het gepeins oor al u dade;+

      Ek het die werk van u hande graag oordink.+

  • Filippense 4:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Laastens, broers, alles wat waar is, alles wat van ernstige belang is, alles wat regverdig is, alles wat kuis+ is, alles wat lieflik is, alles waarvan goed gepraat word, watter deug en watter lofwaardige saak daar ook al is, hou aan om hierdie dinge te bedink.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel