Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 32:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  4 Die Rots, volmaak is sy werk,+

      Want al sy weë is geregtigheid.+

      ’n God van getrouheid,+ by wie daar geen onreg is nie;+

      Regverdig en reg is hy.+

  • Psalm 19:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Laat die woorde van my mond en die bepeinsing van my hart+

      Aangenaam word voor u, o Jehovah, my Rots+ en my Verlosser.+

  • Psalm 64:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  9 En alle mense sal bang word;+

      En hulle sal die dade van God verkondig,+

      En hulle sal beslis insig in sy werk hê.+

  • Psalm 77:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 En ek sal beslis oor al u dade peins,+

      En u handelinge sal ek oordink.+

  • Psalm 90:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Laat u werk vir u knegte sigbaar word+

      En u prag oor hulle kinders.+

  • Psalm 111:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  3 Sy dade+ is waardigheid en prag,+

      ו [Wau]

      En sy regverdigheid hou vir ewig stand.+

  • Filippense 4:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Laastens, broers, alles wat waar is, alles wat van ernstige belang is, alles wat regverdig is, alles wat kuis+ is, alles wat lieflik is, alles waarvan goed gepraat word, watter deug en watter lofwaardige saak daar ook al is, hou aan om hierdie dinge te bedink.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel