1 Kronieke 16:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Sing+ tot hom, besing hom met melodieë,+Oordink al sy wonderlike dade.+ Psalm 105:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Sing tot hom, besing hom met melodieë,+Oordink al sy wonderlike werke.+