Deuteronomium 32:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Want ’n vuur is aangesteek in my toorn+En dit sal brand tot in Sjeool, die laagste plek,+En dit sal die aarde en sy opbrengs verteer+En die fondamente van berge aan die brand steek.+ Hebreërs 12:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 Want ons God is ook ’n verterende vuur.+
22 Want ’n vuur is aangesteek in my toorn+En dit sal brand tot in Sjeool, die laagste plek,+En dit sal die aarde en sy opbrengs verteer+En die fondamente van berge aan die brand steek.+