Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 21:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  9 U sal hulle soos ’n vuuroond maak op die vasgestelde tyd vir u aandag.+

      Jehovah sal hulle in sy toorn verswelg, en die vuur sal hulle verteer.+

  • Jeremia 15:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En ek sal hulle saam met jou vyande laat weggaan na ’n land wat jy nie geken het nie.+ Want ’n vuur is aangesteek in my toorn.+ Teen julle brand dit.”

  • Klaagliedere 4:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Jehovah het aan al sy woede uiting gegee.+ Hy het sy brandende toorn uitgestort.+

      En hy steek ’n vuur in Sion aan, wat die fondamente daarvan verteer.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel