Psalm 74:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 74 Waarom, o God, het u vir ewig verstoot?+Waarom bly u toorn teen die skape van u weiding rook?+ Psalm 85:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Sal u tot onbepaalde tyd op ons vertoornd wees?+Sal u u toorn van geslag tot geslag laat voortduur?+ Jesaja 64:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Moenie tot die uiterste verontwaardig wees nie,+ o Jehovah, en moenie vir ewig aan ons oortreding dink nie.+ Kyk tog asseblief: ons is almal u volk.+
5 Sal u tot onbepaalde tyd op ons vertoornd wees?+Sal u u toorn van geslag tot geslag laat voortduur?+
9 Moenie tot die uiterste verontwaardig wees nie,+ o Jehovah, en moenie vir ewig aan ons oortreding dink nie.+ Kyk tog asseblief: ons is almal u volk.+