Eksodus 15:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Volke sal hoor,+ hulle sal in beroering wees;+Geboortepyne+ sal die inwoners van Filisteʹa aangryp. Psalm 60:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Moab is my waspot.+Op Edom sal ek my sandaal werp.+Oor Filisteʹa sal ek triomfantlik uitroep.”+
14 Volke sal hoor,+ hulle sal in beroering wees;+Geboortepyne+ sal die inwoners van Filisteʹa aangryp.