Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 16:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 “Drie keer in die jaar moet almal wat manlik is onder jou, voor Jehovah jou God verskyn op die plek wat hy sal uitkies:+ op die fees van die ongesuurde koeke+ en op die fees van die weke+ en op die huttefees,+ en niemand mag met leë hande voor Jehovah verskyn nie.+

  • Jeremia 31:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Want daar is ’n dag waarop dié wat in die bergstreek van Eʹfraim op die uitkyk staan, sal uitroep: ‘STAAN OP, en laat ons opgaan na Sion, na Jehovah ons God.’”+

  • Sagaria 14:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 “En wat almal betref wat oorbly uit al die nasies wat teen Jerusalem kom,+ hulle moet ook jaar na jaar optrek+ om hulle voor die Koning, Jehovah van die leërs,+ neer te buig+ en om die huttefees+ te vier.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel