Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Esra 1:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Toe het die hoofde+ van die vaderhuise van Juda en van Benjamin en die priesters en die Leviete opgestaan, ja, elkeen wie se gees+ die ware God opgewek het, om op te trek en die huis van Jehovah+ te herbou wat in Jerusalem was.

  • Psalm 126:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 126 Toe Jehovah die gevangenes van Sion laat terugkeer het,+

      Het ons geword soos dié wat droom.+

  • Jesaja 2:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En baie volke sal beslis heengaan en sê: “KOM,+ en laat ons opgaan na die berg van Jehovah, na die huis van die God van Jakob; en hy sal ons omtrent sy weë onderrig, en ons sal in sy paaie wandel.”+ Want uit Sion sal die wet uitgaan en die woord van Jehovah uit Jerusalem.+

  • Jeremia 50:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Hulle sal die pad na Sion bly vra, met hulle gesig in daardie rigting,+ en sê: ‘Kom en laat ons ons met Jehovah verbind in ’n verbond wat tot onbepaalde tyd duur, wat nie vergeet sal word nie.’+

  • Miga 4:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En baie nasies sal beslis heengaan en sê: “KOM,+ en laat ons opgaan na die berg van Jehovah en na die huis van die God van Jakob;+ en hy sal ons omtrent sy weë onderrig,+ en ons sal in sy paaie wandel.”+ Want uit Sion sal die wet uitgaan en die woord van Jehovah uit Jerusalem.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel