Psalm 62:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Vertrou te alle tye op hom, o volk.+Stort julle hart voor hom uit.+God is vir ons ’n toevlug.+ Sela. Psalm 143:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Laat my u liefderyke goedhartigheid in die oggend hoor,+Want in u het ek my vertroue gestel.+Maak aan my die weg bekend waarop ek moet wandel,+Want tot u het ek my siel opgehef.+
8 Vertrou te alle tye op hom, o volk.+Stort julle hart voor hom uit.+God is vir ons ’n toevlug.+ Sela.
8 Laat my u liefderyke goedhartigheid in die oggend hoor,+Want in u het ek my vertroue gestel.+Maak aan my die weg bekend waarop ek moet wandel,+Want tot u het ek my siel opgehef.+