2 Samuel 22:47 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 47 Jehovah lewe;+ en mag my Rots geloof word;+En laat die God van die rots van my redding verhef word.+ Psalm 18:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Jehovah is my groot rots en my vesting en die Een wat aan my ontkoming verskaf.+My God is my rots. Tot hom sal ek my toevlug neem,+My skild en my horing van redding, my veilige hoogte.+ Lukas 23:46 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 46 En Jesus het met ’n harde stem geroep en gesê: “Vader, in u hande vertrou ek my gees toe.”+ Toe hy dit gesê het, het hy die laaste asem uitgeblaas.+
47 Jehovah lewe;+ en mag my Rots geloof word;+En laat die God van die rots van my redding verhef word.+
2 Jehovah is my groot rots en my vesting en die Een wat aan my ontkoming verskaf.+My God is my rots. Tot hom sal ek my toevlug neem,+My skild en my horing van redding, my veilige hoogte.+
46 En Jesus het met ’n harde stem geroep en gesê: “Vader, in u hande vertrou ek my gees toe.”+ Toe hy dit gesê het, het hy die laaste asem uitgeblaas.+