Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Samuel 23:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  5 Want is my huis nie so by God nie?+

      Want ’n verbond wat tot onbepaalde tyd duur,+ het hy aan my toegewys,

      Goed georden in alles en verseker.+

      Omdat dit my hele redding+ en al my behae is,

      Is dit nie waarom hy dit sal laat groei nie?+

  • Psalm 89:34
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 34 Ek sal my verbond nie ontheilig nie,+

      En die woorde van my lippe sal ek nie verander nie.+

  • Lukas 22:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 en ek sluit ’n verbond met julle, net soos my Vader ’n verbond+ met my gesluit het, vir ’n koninkryk,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel