Job 14:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 “Die mens, uit ’n vrou gebore,+Lewe ’n kort rukkie+ en is sat van ontsteltenis.+ Psalm 144:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Die mens kom ooreen met ’n blote asemstoot;+Sy dae is soos ’n verbygaande skaduwee.+ Prediker 11:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 want as ’n mens baie jare lewe, moet hy hom in hulle almal verbly.+ En laat hy aan die dae van duisternis dink,+ hoewel hulle baie kan wees; elke dag wat gekom het, is nietigheid.+
8 want as ’n mens baie jare lewe, moet hy hom in hulle almal verbly.+ En laat hy aan die dae van duisternis dink,+ hoewel hulle baie kan wees; elke dag wat gekom het, is nietigheid.+