Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 39:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  5 Kyk! U het my dae maar min gemaak;+

      En my lewensduur is soos niks voor u.+

      Waarlik, elke mens, al staan hy ook vas, is net ’n asemstoot.+ Sela.

  • Psalm 90:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Die dae van ons jare is op sigself sewentig jaar;+

      En as dit weens besondere krag tagtig jaar is,+

      Is dit nietemin vol moeite en skadelike dinge;+

      Want gou sal dit verbygaan, en ons vlieg daarheen.+

  • Jakobus 4:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 terwyl julle nie weet wat julle lewe môre sal wees nie.+ Want julle is ’n mis wat vir ’n klein rukkie verskyn en dan verdwyn.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel