Psalm 65:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Hy stil die gedruis van die seë,+Die gedruis van hulle golwe en die gewoel van die volksgroepe.+ Psalm 89:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 U heers oor die styging van die see;+Wanneer hy sy golwe verhef, bring u hulle tot bedaring.+