Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Job 40:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Laat die woedende uitbarstings van jou toorn vloei,+

      En sien elke hoogmoedige en verlaag hom.

  • Psalm 31:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 Julle moet Jehovah liefhê, al sy lojales.+

      Jehovah bewaar die getroues,+

      Maar enigeen wat hoogmoed openbaar, vergeld hy oorvloedig.+

  • 1 Petrus 5:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Net so moet julle, jonger manne, onderdanig wees+ aan die ouer manne. Maar omgord julle almal met ootmoed teenoor mekaar,+ want God staan die hoogmoediges teë, maar hy gee onverdiende goedhartigheid aan die nederiges.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel